Welkom by XseBlixsem NPC / NWM

082 582 4434

XseBlixsem NPC / NWM is 'n nie-winsgewende maatskappy

waar ons streef om die armes van die armes te voed, te kleed en

op te verhef deur 'n liefdevolle gemeenskap te vestig vir jonk en

oud, hulle toe te rus vir die toekoms, ens.

Verder wil ons uitreik na diegene wat verlore, kwesbaar,

onderdruk, siekes, armes, getroudes, bejaardes, weduwees,

gestremdes, mishandeldes, verwaarloosdes, geskeides wat

vasgevang is in verslawings.

Vir hierdie doel kontak ons maatskappye en organisasies soos u s'n

om te versoek vir fondse of skenkings aan ons te doen.

Ons bedank u weer vir u ondersteuning.

Met U ondersteuning kon ons kon die afgelope jare 'n verskil maak, en ons staan saam om die volgende jare daar te wees vir ons mense in nood.
VRYWILLIGERS
Indien u 'n verskil wil maak, kontak ons gerus. Ons het hande en vaardighede nodig by verskeie projekte, van hulpverlening, vaardigheidsontwikkeling en werkskepping.
GOEDERE SKENKINGS
Alle skenkings soos kos, klere, meubels, ens. sal ook waardeer word. As u reeds  skenker is, bring asseblief die noodkreet van ons onder die aandag van familie en vriende. Nogmaals baie dankie aan diegene wat reeds hulp verleen het en steeds met die hulpverlening voortgaan.
Danville Pretoria
Adres

FINANSIELE SKENKINGS

Bankbesonderhede:

Rekening Naam : XseBlixsemNPC

Bank                          : Capitec

Rekening No        : 1652701484

Tak Kode                : 470010

Frederik De Bruin Cell No : 082 582 4434
Koos Fleming Cell No : 082 843 8263
Ernie McKirby Cell No : 081 317 4363
Essie Esterhuizen Cell No : 082 326 6435
Ez Estherhuyzen Cell No : 082 831 3889
Gerrie Crous Cell No : 072 413 1412
Annatjie Fleming Cell No : 072 412 3144
XseBlixsem NPC/NWM
NPC Nr: K2019427280

Ons Direkteure