082 582 4434
Danville Pretoria
Adres
XseBlixsem NPC Responders
Agtergrond... Ons gebruik XseBlixsem Whatsapp groepe, XseBlixsem Zello Noodkanaal, XseBlixsem Zello Responder, XseBlixsem Zello Noodhulp en Brandbestryding kanale om te verseker dat sou daar 'n probleem ontstaan dag of nag in ons gemeenskappe dat ons spoedig as moontlik iemand daar kan hê om af te staan. XseBlixsem Responder groep bestaan gewoonlik uit 'n lid wat die probleem aanspreek met die XseBlixsem Noodhulper wat kan omsien na 'n persoon totdat daar 'n Paramedikus op die toneel is. Almal is vrywilligers. Almal is vrywilligers.
XseBlixsem NPC/NWM
NPC Nr: K2019427280